Welcome to BabySense.co.za/Shop

Baby Blankets, Baby Slings, Cribs, South Africa


| Not a Member? Register Now Shopping Cart: 0 Items | R0.00
Add to FavouritesPrint PageSend to a Friend

Advanced search

Books
Sinvolle Voeding
Wat moet jy eet tydens swangerskap en borsvoeding? Hoe hanteer jy die uitdagings van bors- en
bottelvoeding? Wat is die beste benadering tot vaste kos vir jou baba? Of jou baba nou ’n moeilike
eter of ’n allergiese kleintjie is, Sinvolle Voeding baan vir jou die weg vorentoe en help jou
met elke moontlike haakplek wat jou baba se kos betref.

Meg Faure, alombekende mede-skrywer van Koester jou baba en Slaap kindjie slaap, kyk na
jou baba se sensoriese en emosionele ervaring van kos en die ontwikkelingspad wat jou baba
se voeding volg.

Met 15 jaar se ervaring as dieetkundige wat in pediatrie spesialiseer, het Kath Megaw raad vir
elke draaibal wat jou kant toe kan kom, van allergieë of gewigprobleme tot die uitdaging om
vitterige etertjies hul kos te laat geniet.

Pediater Simon Strachan stel jou gerus met algemene riglyne oor jou baba se gesondheid,
algemene siektes en redes hoekom babas nie eet as hulle siek is nie.

“Ek het dit geniet om hierdie boek te lees. Die skrywers bespreek algemene kwessies oor babavoeding
en bied ’n boek wat op grondige wetenskaplike feite gebaseer is en praktiese antwoorde
verskaf op talle kwelvrae wat ma’s dalk nie weet hoe om op te los nie.”
Prof. DF Wittenberg MD FCP(SA)

R164.99 Quantity
Add to Shopping cart
Note: Items exclude shipping costs
Sinvolle Voeding
 Click on thumbnails to view large image
Customer Reviews
There have been no reviews for this product.
Recommended products list
Customers who bought this product also bought the following products:
Write a Review
Please log on to review this product.
Rate this Product
Current Rating